Verjaarsdagkalender met waterverfsketse van Suid-Afrikaanse voëls.
Kalender is ‘n A5 grootte met ‘n handige hakie waarmee dit agter die deur kan hang.
Verjaarsdagkalender met Suid-Afrikaanse voëls
A5 Verjaarsdagkalender met waterverfsketse van ons Geveerde Vriende.
R85.00